| Web-Hauptseite | | Lexikon | Internet-Verzeichnis |
Naslaan GenealogieNützliche Links über Genealogie in Kategorie Naslaan: |
| Botha - Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels. |
| Bredenkamp - Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede. |
| Conradie - Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag. |
| Du Preez - Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas. |
| Du Toit - Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's. |
| Dunn - Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het. |
| Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika - Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels. |
| Gouws - Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika. |
| Grewar - Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
| Kielie-kielie, soek só jou familie! - G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde. |
| Lochner - Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters. |
| Lombaard - Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie. |
| Murray - Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
| Murray - Die Andrew Murray Vereniging van Suid-Afrika se tweetalige webwerf met inligting oor reünies, stamvaders, geslagslyne en foto's. |
| Myburgh - Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's. |
| Nieuwoudt en Scheepers - Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis. |
| Olwagen - Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland. |
| SAGenealogie - Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie. |
| Serfontein - Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen. |
| Snuffel-snuffel - Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek. |
| Steenkamp - Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika. |
| Suid-Afrikaanse familiewapens - Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels. |
| Swart - Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste. |
| Van Rooy - Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika. |
| Van Rooyen - Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's. |
| Vermaak - Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe. |
| Vermeulen - Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste. |
| Viljoen - Geslagsregister van dié familie. |
| The content of the web-link section
about is based on the Open Directory Project and has been modified and powered by FarODP - Free Online Games |
|
amazon.de: Bücher über 'Naslaan Genealogie':
|